Tuisblad / Kerk kalender / Vonkel Vroue / Gemeente Blog/ Preke/ Kerkraad/ Jeug/ Pers Uitgawe/ Hulpbron Biblioteek/ Kontak Ons
Word deel van ons poslys en ontvang inligting oor veranderings of bevoegings.
Druk op [registreer] en registreer u e-pos adres.
Webblad bydraes deur Gemeentelede of Vriende is welkom. Stuur gerus fotos of
geskrewe bydraes na edzardvb@mweb.co.za Inhoud wat nie meer sigbaar
is nie, is gewoonlik nog beskikbaar, kontak gerus die webblad e-pos as u
inligting of fotos van ‘n bladsy wat nie meer sigbaar is nie benodig.
Padkos:
Ouers wat kinders seer maak.
My siel, Pa Hoeveel ekstra vakke Pa? Dux-leerling? Is dit wat Pa vra? Die prestasies, Pa, al is dit top, galgtou oor my kop. En my siel, Pa ... Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, rekords moet ek nog behaal?...