 |
|
 |
| Padkos: |
 |
|
19 Augustus 2007: Ouers wat kinders seer maak. |
| |
My siel, Pa Hoeveel ekstra vakke Pa?
Dux-leerling? Is dit wat Pa vra?
Die prestasies, Pa, al is dit top, galgtou oor my kop.
En my siel, Pa ... Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?
Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, rekords moet ek nog behaal?... |
| |
|
|
|
 |
|
|