 |
| |
|
|
2009-01-14 |
| deur CDB |
KATEGESE KAMP
23 tot 25 Januarie 2009
WAAR
Badplaas
R250 per kind
Gee name op by die kantoor.
Betaling kan by die kantoor gemaak word.
Moenie hierdie een misloop nie !
WANNEER
|
|
|
|
 |
| Padkos: |
 |
|
19 Augustus 2007: Ouers wat kinders seer maak. |
| |
My siel, Pa Hoeveel ekstra vakke Pa?
Dux-leerling? Is dit wat Pa vra?
Die prestasies, Pa, al is dit top, galgtou oor my kop.
En my siel, Pa ... Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?
Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, rekords moet ek nog behaal?... |
| |
|
|
|
 |
|
|