 |
| Ds. Edzard van Baalen en sy vrou Madeleine is werksaam in die Hervormde Kerk Parkrand. Hulle het twee kinders, Amore en Edzard. Maak asb van die geleentheid gebruik om met hulle kontak te maak. Hulle sal u sommer gou laat tuis voel en deel maak van 'n dinamiese gemeente. |
 |
| |
| Kontak
besonderhede: |
NHK
Parkrand
Slater
straat 33
Parkrand
Boksburg
, Gauteng 1459
Kerkkantoor: +2711
896 3112
Selfoon: 083 441 1840
Huis: 011
9132237
E-Mail: edzardvb@mweb.co.za |
|
| |
| NHK
Parkrand
addisionele
kontak
besonderhede: |
Predikant: Ds.
Edzard
van
Baalen
Slaterstraat
33
Parkrand
Tel: 011Â 913Â 2237
Sel: 083
441
1840 |
Voorsitter: Kerklike
Goedere: Terrence
Van
Niekerk
Tel: 011Â 896Â 1633 |
Voorsitter: Ouderlinge
Dries
Kolver
Tel: 011Â 913Â 1084 |
Kerk
Kantoor: Ina
Van
Rooyen
Tel: 011Â 896Â 3112
Kantoorure: Maandae to Vrydae
8 vm to 1 nm |
Voorsitter:
Diakens
Koekie
Griesel
Tel: 011Â 896Â 1633 |
Orrelis:
Corrie Vermaas
Tel: 082
454
3467 |
Skriba: Hilda
Smit
Sel: 082
821 8947 |
Kategese
Hoof: Joyce
Steyn
Sel: 084
259 5295 |
Koster: Tokkie
van
Vuuren
Tel: 011Â 913Â 4809
Sel: 073
134
0663 |
|
|
 |
| Padkos: |
 |
|
19 Augustus 2007: Ouers wat kinders seer maak. |
| |
My siel, Pa Hoeveel ekstra vakke Pa?
Dux-leerling? Is dit wat Pa vra?
Die prestasies, Pa, al is dit top, galgtou oor my kop.
En my siel, Pa ... Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?
Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, rekords moet ek nog behaal?... |
| |
|
|
|
 |
|
|