Geloof Hoop en Liefde
"...bring ons dan voor God ons Vader in herinnering die werk van julle geloof, die inspanning van julle liefde en die volharding van julle hoop op ons Here Jesus Christus" - 1 Thes 1:3
Teken-in naam - *(Jou epos adres)   Wagwoord:   
| Bybel Vasvra | Jeugwerk | Kampe |
Jeug Inligting
geskryf deur CDB
Smartie projek
Raai hoeveel smarties is in die bottel!
 
Dieretuin Afsluiting beplan vir 23 Oktober 2010 (met nagrit vir senior jeug en belydende jeug)
 
Jeugkamp reeds in beplanning vir 14-16 Januarie 2011
(Badplaas selfde terrein as laasjaar)
Dringend Nodig! Mammas (selfs die wat nie hulle eie kinders het nie) om te help met mossiekerk!


Padkos:
  19 Augustus 2007: Ouers wat kinders seer maak.
  My siel, Pa Hoeveel ekstra vakke Pa? Dux-leerling? Is dit wat Pa vra? Die prestasies, Pa, al is dit top, galgtou oor my kop. En my siel, Pa ... Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, rekords moet ek nog behaal?...
 
Benodig U...
Kompetisies
Lees meer...
Fondsinsameling
Hervormde Kerk Park Rand se Funksies.
Lees meer...
Bejaardesorg
Diensgroep vir senior lidmate se missie is om al die senior lidmate in ons gemeente by te staan en tot diens te wees.
Lees meer...
 
 
Kerk Kalender | NHSV | Gemeente Blog | Preke | Kerkraad | Jeug | Pers Uitgawe | Hulpbron Biblioteek | Kontak Ons
Geborg deur Think-IT
 
 
|