"...bring ons dan voor God ons Vader in herinnering die werk van julle geloof, die inspanning van julle liefde en die volharding van julle hoop op ons Here Jesus Christus" - 1 Thes 1:3
Daar is op die oomblik geen Kompetisies aan die gang nie.
Hou hierdie spasie dop vir meer inligting.
Padkos:
19 Augustus 2007: Ouers wat kinders seer maak.
My siel, Pa Hoeveel ekstra vakke Pa?
Dux-leerling? Is dit wat Pa vra?
Die prestasies, Pa, al is dit top, galgtou oor my kop.
En my siel, Pa ... Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?
Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, rekords moet ek nog behaal?...