Geloof Hoop en Liefde
"...bring ons dan voor God ons Vader in herinnering die werk van julle geloof, die inspanning van julle liefde en die volharding van julle hoop op ons Here Jesus Christus" - 1 Thes 1:3
Teken-in naam - *(Jou epos adres)   Wagwoord:   
| Funksies | Inligting | Pret |
Kuier Ontbyt Julie 2010
geskryf deur Admin

Saterdag 31 Julie 2010.

23 Dames het by Arum Symphony Koffiewinkel bymekaar gekom om saam te kuier vir ontbyt.

Die ontbyt buffet het 'n keuse gebied van, Muesli, Vrugte, Roereiers, Kaasworsies, Mince, Sampioene, Spek, Roosterbrood, Croissants en Muffins met Aarbei en Pyanappel konfyt, met Koffie en Sap vir die dors.

Daar was ook 'n prystrekking met bederfgeskenkies.



Padkos:
  19 Augustus 2007: Ouers wat kinders seer maak.
  My siel, Pa Hoeveel ekstra vakke Pa? Dux-leerling? Is dit wat Pa vra? Die prestasies, Pa, al is dit top, galgtou oor my kop. En my siel, Pa ... Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, rekords moet ek nog behaal?...
 
Benodig U...
Kompetisies
Lees meer...
Fondsinsameling
Hervormde Kerk Park Rand se Funksies.
Lees meer...
Bejaardesorg
Diensgroep vir senior lidmate se missie is om al die senior lidmate in ons gemeente by te staan en tot diens te wees.
Lees meer...
 
 
Kerk Kalender | NHSV | Gemeente Blog | Preke | Kerkraad | Jeug | Pers Uitgawe | Hulpbron Biblioteek | Kontak Ons
Geborg deur Think-IT
 
 
|