Elke aspek wat God hom aan ons openbaar sou sekerlik 'n preek op sy eie kan wees maar ek wil vanoggend juis probeer dat u deur God se genade 'n geheel beeld kan kry
Hoe openbaar God Hom aan die mens
· God is die begin van alles. Hy is die skepper God.
· God maak sy naam bekend.
· God is die Heilige God.
Kom ons sing van God se heiligheid: Ges 171 (169)
· God sluit 'n verbond met die mensdom
· God kyk na die innerlike
· God soek mense waf verlore is
· God is 'n God van genade
God is vir jou lief en wil in 'n verhouding met jou tree